YOUR CART
- No products in the cart.
R350.00
Ons het net 50 van hulle in voorraad so as jy een van 50 wil wees maak seker om joune nou te bestel ❤️
Al 50 sweaters is genommer sodat jy weet watter nommer van die reeks jy besit 🤟
Die sweater sal eers beskikbaar wees vir uitstuur vanaf die eerste week in Julie
#BliksemMetLimitedEditionLiefde
Size | S, M, L, XL, XXL |
---|
Almal is stukkend. Sommige meer as ander, maar as ons saam bliksem met liefde kan ons dalk net die wêreld verander.
There are no reviews yet.