Voetlappie

SKU: Mat.
Category: .

Voetlappie

R385.00



Daar word gesê dat ‘n deur die ingang tot ‘n vertrek is.

Sulke wyshede vind mens nie orals nie, maar hier by Liefde Wen stuur ons gratis wyshede saam met ons nuwe Voetlappie.

‘n Voetlappie is die naam van ‘n sterk, heavy duty mat wat groot genoeg is (70cm x 40cm) om te verseker almal weet dat #LiefdeWen in jou huis!

Hul’s beskikbaar in Die Klassieke ontwerp, asook 5 ander kleure wat by een of ander skema van jou huis sal pas.

Clear
SKU: Mat.
Category: .
Logo Kleur

Blou & Rooi, Swart, Geel, Pers, Groen, Groen & Goud

Reviews

There are no reviews yet.