Die Scrunchie

SKU: Scrunchie.

Die Scrunchie

R45.00

‘n Scrunchie is soos ‘n lekker koppie koffie… jy’t nooit geweet wat jy mis tot jy eers een het nie.

Die Liefde Wen scrunchie is beskikbaar in 6 mooi kleure; is sag, fantastiese kwaliteit en word plaaslik vervaardig deur ‘n ma-dogter span #WomanPower

Kry joune nou in elke kleur, want hoekom nie?

* Die #LWScrunchie vat 7-10 werksdae om by jou uit te kom, maar ons sal altyd dit so vinnig moontlik by jou uitkry.
Clear
SKU: Scrunchie.
Kleur

Geel (Klassieke Logo), Geel (Swart Logo), Rooi, Lemmetjie, Ligblou, Wit, Blou

Reviews

There are no reviews yet.