Die Liefde Wen Sticker

Die Liefde Wen Sticker

R10.00

 



Soms wil mens AL jou Liefde Wen goed net aan jou lyf plak, maar jy kan nie, want dit is klere… en klere is nie gemaak om te plak nie πŸ˜‰

Dit is toe wat ons dink: “ons, stickers plak” πŸ’ͺ🏽 #SlimOns

Hier is die #LWSticker… gemaak om enige plek te plak waar jy wil #BliksemMetLiefdeΒ πŸ‘ŠπŸ½β€οΈ

#PlakHulleVerantwoordelik πŸ™πŸ½

* Indien jy nie ‘n sticker wil koop nie, jy kry wel ‘n gratis een saam elke Liefde Wen bestelling πŸ₯³
* Die fisiese grootte mag verskil van die fotos aangeheg.

Category: .