#LWSokkies

SKU: LWSokkie.
Category: .

#LWSokkies

R150.00



Daar kom ‘n tyd in almal se lewe waar mens jou voete moet bederf met iets lekkers 🦶🏼

Sommige mense hou daarvan in die vorm van ‘n pedikuur, maar vir die fynproewers onder ons kom daardie bederf in die vorm van ‘n lekker sokkie 🧦

Om daardie rede, asook ‘n biljoen comments op sosiale media het ons die #LWSokkie teruggebring in nie net nuwe ontwerpe nie, maar ook in 3 verskillende groottes sodat dit ‘n nommerpas voetbederf is 🥳

Daar is 9 ontwerpe, so jy kry sommer ‘n paar (of 10) van elkeen 🍾

  • Kleure & groottes van die print mag bietjie verskil a.g.v materiale, ink ens 👈🏽
  • Sokkies vat 12-15 werksdae om by jou uit te kom 🕰️

Kry sommer jou #LWDagbeplanner202 ook HIER 📔

Clear
SKU: LWSokkie.
Category: .

Van die patrone...

      

Ontwerp

Die Linthart, Hande Wat Dra, Kandinsky, Maandag, Bliksem met Liefde, Dinosaurus, Blok Myself Rooi, Blok Myself Blou, Rooi Is Mooi, Vuishou

Grootte

M (4-7), L (8-12), XL (12-15)

Reviews

There are no reviews yet.