Die Klankbank

SKU: LWKlankbank.
Category: .

Die Klankbank


Soms bevind jy, jouself in ‘n situasie waar al wat jy benodig, ‘n bietjie ekstra volume is.

Die Liefde Wen Klankbank is ‘n klein boksie met ‘n groot hart.

Kry joune nou en inspireer jouself in hierdie eksamentyd wat voorlê.

#BliksemMetKlank

This product is currently out of stock and unavailable.

SKU: LWKlankbank.
Category: .

Grootte : 4.2cm x 11.2cm
Bluetooth
Ingeboude Radio
Al die nodige knoppies.
Hy laai met 'n standaard USB sodat jy hom orals kan saamvat en #BliksemMetKlank

Kleur

Rooi\Swart

Reviews

There are no reviews yet.