Die Groen & Goud
Die Groen & Goud
R225.00 – R450.00
Groen & Goud is iets wat in ons mooie kultuur graveer isΒ π€
1995 het ons die Webb Ellis omhoog gehou en ‘n nasie het saam begin bou aan ‘n ongelooflike droom πΏπ¦
Vandag is daardie droom orals te sien en, ongeag wat politiek vir ons wil vertel, sien ons daagliks waar Liefde WenΒ β€οΈπ
Ondersteun ons nasionale spanne in die #LWGroen&Goud π
Item | T-Shirt, V-Neck, Vest, Hoodie |
---|---|
Geslag | Mans, Dames |
Kleur | Grys, Wit, Swart |
Grootte | XS, S, M, L, XL, XXL |
Add a review
You must be logged in to post a review.
Reviews
There are no reviews yet.