Kry Plakkies… Gee Plakkies!

Dit is winter, maar plakkies is gemaak vir elke seisoen!!
☀️ 🌤 ⛅️ 🌥 ☁️ 🌦 🌧 ⛈ 🌩 🌨 ❄️
#IsDaaiGenoegEmojis 😇
Ons het so paar pare plakke wat in ons kantoor rondlê…
SO
Vir ALLE bestellings wat van nou af gemaak word, gaan ons ‘n paar pare #LWPlakkies saamstuur 🎉
MAAR
Dit gaan verskillende groottes wees
…so die idee is dat jy die paar wat jou pas, hou, en die wat nie doen nie vir iemand gee wat ‘n paar nodig het, waarookal daardie persoon(e) hom/hulself bevind 🤯
Enige bestellings van NOU af kry plakkies 🚀
#TerwylVoorraadHou 🧳
#PlakVirPlak 🦶
#BliksemMetLiefde 👊🏽❤️
New
Select options
New
R45.00
Select options
New
Select options
Browse Wishlist
New
Select options

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.