Kry Plakkies… Gee Plakkies!

Dit is winter, maar plakkies is gemaak vir elke seisoen!!
β˜€οΈ 🌀 ⛅️ πŸŒ₯ ☁️ 🌦 🌧 β›ˆ 🌩 🌨 ❄️
#IsDaaiGenoegEmojis πŸ˜‡
Ons het so paar pare plakke wat in ons kantoor rondlΓͺ…
SO
Vir ALLE bestellings wat van nou af gemaak word, gaan ons ‘n paar pare #LWPlakkies saamstuur πŸŽ‰
MAAR
Dit gaan verskillende groottes wees
…so die idee is dat jy die paar wat jou pas, hou, en die wat nie doen nie vir iemand gee wat ‘n paar nodig het, waarookal daardie persoon(e) hom/hulself bevind 🀯
Enige bestellings van NOU af kry plakkies πŸš€
#TerwylVoorraadHou 🧳
#PlakVirPlak 🦢
#BliksemMetLiefde πŸ‘ŠπŸ½β€οΈ
Select options
Select options
Add to basket

Leave a comment

You must be logged in to post a comment.